Lavender Garden Cottage and Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Annette H - Feb 2024
Algehele gradering
Altyd lekker en rustig.
Lavender Garden Cottage and Lodge se terugvoer
Dit is altyd lekker om Danita en haar familie te huisves. Hulle is 'n stil, netjiese familie wat ons eiendom respekteer soos hul eie.
Danita V - Okt 2023
Algehele gradering
Very good.
Danae C - Apr 2023
Algehele gradering
Extremely high-end accommodations.
Eloise M - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly, hospitable, pet-friendly, and relaxing.
Lance S - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable bed, pleasant surroundings, fit for purpose but a longer stay of 3 - 4 days might be a bit trying.
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik snoesig, warm ontvangs en groet, netjies en aangenaam!
Amore S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Marinda W - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike, waarde vir geld verblyf.
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Puik!
Pieter M - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay!
Wimpie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Lavender Garden Cottage and Lodge se terugvoer
Dankie Wimpie, en ook vir die vetplantjie wat julle vir ons gelos het, dit is pragtig.
Jacobus J - Apr 2022
Algehele gradering
Kuier was aangenaam en die eienaars was behulpsaam.
Yolandi C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Maryke G - Nov 2022
Algehele gradering
Was oukei plek kort baie aandag.
Amanda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Is vriendelik ontvang deur Ronel.
Jacques C - Mei 2021
Algehele gradering
Ek verkies geen ander plek as Lavender Garden Cottage and Lodge nie.
Frikkie D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam baie oulike plek.
Llevona M - Aug 2021
Algehele gradering
My stay was very nice and relaxing.
Shevonia D - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing.
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waar ons tuisgegaan het.
Cora B - Okt 2020
Algehele gradering
Cozy , Comfortable , Affordable
Charmaine R - Sep 2020
Algehele gradering
The place was well prepared, with a warm welcome and the arrangements was outstanding. Recommend it any given day.
Octavia S - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing!
Jaco L - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en volledig toegerus.
Hannelise V - Des 2019
Algehele gradering
Privaat, veilig, gerieflik, waarde vir geld.
Mauritz R - Des 2019
Algehele gradering
Flippen awesome.
Annette H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jennifer L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en niks kort gekom nie.
Eureka O - Sep 2019
Algehele gradering
What an awesome place. Clean and has absolutely everything needed to make your stay comfortable. Super friendly hosts.
Mazel Z - Sep 2019
Algehele gradering
Kort gekuier, maar lekker, het alles wat ons nodig gehad het.
Adrian H - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Catharina P - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderful, safe cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, veilige kothuis.
Naby hospitaal, winkelsentrum, restaurante ens. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis die ekstra myl. Dankie vir al die hulp. Sal beslis weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilize P - Jun 2019
Algehele gradering
Salige, veilige en skoon verblyf.
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, veilig, baie lekker atmosfeer.
Rosemarie L - Apr 2019
Algehele gradering
Very happy with the accommodation, especially for the dogs with own private little garden.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gelukkig met die akkommodasie, veral vir die honde met eie privaat klein tuin.
Wil graag volgende jaar die akkommodasie gebruik wanneer ons na die honde-vertonings toe kom, want dit was net 'n paar minute van die plek af. Ons het geen geluid van die verkeer gehoor nie en dit was baie veilig met die elektriese heining. Wat baie lekker was, was dat ons 'n volgrootte yskas en 'n behoorlike stoof en mikrogolf gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johannettr D - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in stil omgewing.
Andrew B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, ruim met al die fasiliteite wat jy mag nodig hê.
Llevona M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasies en die eienaars is baie behulpsaam.
Madeleen W - Mei 2019
Algehele gradering
A winning combination of comfort, privacy and security.
Lees meerNareigh-dene T - Okt 2019
Algehele gradering
It's a nice place, too many rules.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n lekker plek, te veel reëls.
Ons het gaste gehad, maar dit was 'n probleem nadat ons gebel en gevra het of gaste welkom is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie veilig en alles wat jy nodig het.
Yolanda G - Okt 2018
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Cecilia F - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was rustig netjies en skoon.
Margueritte A - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay. Perfect for our needs.
Yolandi C - Jul 2018
Algehele gradering
Daar nie 'n beter woord as perfek nie.
Pieter B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en vriendelike diens.
Hanlie N - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Baie moeite gedoen om my ma van 90 jaar te akkommodeer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 19, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang