Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeu Lê

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elsja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus vir jou siel! Onvergeetlike ervaring gewees! Baie dankie! Sien binnekort! Pragtige, stil en rustig! Alles wat jy nodig het in die huis. Beddens heerlik en skoon, net gewees! Sien binnekort weer by Leeu Lê! Aircon, splash pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Short and sweet. Our stay was enjoyable and short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeantellé F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gerus. Ons het heerlik gekuier en 'n hele paar 4been gaste gehad. Die plek is netjies, skoon en veilig. Die kinders was elke dag heeldag in die splash pool. Ons sal gou weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer daar boek. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly, kort na 'n blikoopmaker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We just relaxed and had a wonderful time. We loved it there. Spacious and clean. Surroundings very clean. Loved the 'nag apies'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Quiet place. Great place, clean and very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awsomeness. Baie netjies en skoon! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Wow, wat 'n lekker plek. Alles mooi skoon en netjies en uiters veilig, as ek een fout kon vind, was daar 'n tekort aan komberse vir die vroue. Maar anders uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Rustigheid en stilte. Baie lekker gebly in 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Heerlik. Vrede vir jou siel. Dit was heerlik. Ek het 'n bietjie probleme met miere gehad wat in die beskuit en suiker baljaar het, maar verder baie ruim en lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R820
R 820 R 697
per nag (plek vir 5)
Vanaf R820
R 820 R 697
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R697 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang