Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Lane

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macon-weg 195, Lemon Tree-laan 79, Lorraine, 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lemon Tree Lane is 'n lieflike selfsorgdorpshuis in die veilige Lorraine-kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n DVD-speler.

Gaste het toegang tot die privaat tuin met braaigeriewe en 'n enkelmotorhuis. Die huis is naby skole, hospitale, winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Deri-lee F
Gesin met tieners
5.0
It was great. It was great thanks, just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Adri T
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, veilig en privaat. Perfek vir oornag of langer verblyf. Ekstras wat uitgestaan het was 'n vroeg inkloktyd, die gefiltreerde water wat beskikb...
Sien meer
Des 2023
Craig F
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant. The townhouse at Lemon Tree Lane was very nicely equipped - they thought of everything! The agent/manager was very frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Natasha J
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en veilig. Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie dankie.
Sep 2023
Ayden B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic home away from home. Lovely place to stay with a nice garden and fantastic braai. Complex is secure and the house is clean. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

MC Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Macon-weg 195, Lemon Tree-laan 79, Lorraine, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Lane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macon-weg 195, Lemon Tree-laan 79, Lorraine, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fbdaaadae42cbb28f9cc425f01708417e98f0ecc30f1d50fc01238c47faa5e7f3504a22b83339860fd1f203eeef11e7d8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 195 Macon Road 79 Lemon Tree Lane 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 08:00-22:00 10:00 -33.974460070606 25.516723686041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang