Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsrock Big Cat Sanctuary

Lodge
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Klein Bloemhof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lionsrock Big Cat Sanctuary is op 'n skilderagtige plaas in Bethlehem, en is 'n toevlugsoord vir ongeveer 100 groot katte wat van regoor die wêreld gered is. Hier kan gaste leer en verken, asook die impak van dierewelsyn ontdek.

Lionsrock bied verblyf in 22 Standaardkamers, wat klassieke dubbelkamers, of gesinseenhede insluit. Elke eenheid het knus beddens, sagte duvets en skoon linne, asook privaat ingange. Daar is ook ekstra geriewe, soos privaat badkamers, sitareas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n volledige pakket geniet, wat aangevul word deur keurige eetervarings by die restaurant op die perseel, waar alle maaltye in die eetarea bedien word. Verder het gaste toegang tot 'n gerieflike sitkamer, 'n swembad en 'n vuurputarea vir ontspanne aande onder die sterre. Die kamers is op een verdieping, en bied maklike toegang en die unieke opwinding om die nabygeleë groot katte te hoor brul.

Deur die dag kan gaste deelneem aan begeleide wildritte en staptogte. Die restaurant en kroeg op die perseel bied 'n asemrowende uitsig oor die vrylopende diere, wat dit 'n ideale plek maak om met skemerkelkies te ontspan na 'n dag van avontuur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Die Plaas Klein Bloemhof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Klein Bloemhof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d31ad27864b995d3b2578e300064f1e8c01339689cd43cf29bbce67635015a9f6e7e8e5a246e277f1fa01d132abd65d12f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense The Farm Klein Bloemhof Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.239617366946 28.473837375641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang