Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lloyd Road Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lloyd-weg 49, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lloyd Road Cottage is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelverkenners.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Buite is daar 'n stoep met tuinuitsigte. Die verblyf is 5 km vanaf die lughawe, 7 km vanaf die strand en naby koffiewinkels en restaurante geleë. Gaste kan ook Walmer Park-winkelsentrum, nabygeleë gholfbane en Addo Olifantpark besoek.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lloyd-weg 49, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lloyd-weg 49, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd41ff5c0c332652c06a56ba070a245ee2148550b41e5de9f1d4055fef77f495e5252ced56a35389a49896cb3827cbbafb64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 49 Lloyd Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9717865 25.5885449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang