Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma Tala Tala Wildlife Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Anecke V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Stilte in die natuur. Baie lekker in die kamp gebly, dankie. Stilte in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Good day, Anecke, Thank you for your review. We look forward to hosting you at the lodge again. Warm regards

Johanni C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Peaceful, quiet, excellent hosts. Thank you for a memorable stay there. From arrival till departure, the hosts were the best. Just the plain simple things that make this place very special. You have the bush and animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Mooi wild en mak. Baie lekker gebly. Sal graag naweek saam familie beplan - groot huis huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag
4.6
Jan 2025

Baie lekker en rustig. Pragtige landgoed, baie braai areas met 'n pragtige uitsig oor die wild aan die ander kant van die heining. Stil en rustig, maar mens kan so nou en dan die verkeer hoor. Die chalets is mooi, netjies en gemaklik. Baie, baie gemaklike bed hoor! Al wat ek gekort het, wat glad nie beskikbaar was nie, was 'n yskas, so ek kon nie my koeldrank, vleis of botter koud hou nie. Moes alles dadelik braai en probeer eet. Daar is 'n opwas area met yskaste, maar die was afgeskakel/stukkend. So geen geluk vir koue drankies of vars kos nie. Hulle is semi-self catering, maar in my ervaring is daar bitter min van die nodige catering goedjies om mee te kook, eet en drink. So definitief bring 'n volledige stel kampeer toerusting: yskas/cooler boks (yskas is beter, my goed was warm al vroeg die volgende oggend), nog messe/vurke (daar is bitter min in die chalets), en groter bekers/borde dalk. Daar is net klein glasies en tjiep poeier koffie, so bring jou eie. Daar is darem 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Bring nog stoele en ek het gevind dat daar te min pakplek was om kos voor te berei, so ek het my kamp tafel ook moes inspan. Bring letterlik alles wat jy sou op 'n tent/karavaan kamp uitstappie. As daar darem 'n yskas in elke chalet was (daar was niks in myne nie, # 2), so die waarde vir geld drasties toegeneem het. Belangrik: Hierdie is amper soos 'n "off grid" kamp. Daar is basies niks nie. Net 'n dak oor jou kop. Daar is geen winkel op die perseel, of baie naby nie. So jy moet regtig alles bring wat jy nodig het. Geen hout, kos of ys nie. Jy is op jou eie. Maar, dit maak dit dan baie lekker, want alles is stil en rustig. Dit was 'n baie lekker wegbreek. Ek sal hulle definitief voorstel aan vriende en familie. Onthou net om al jou kamp gereedskap te vat, né!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pusheletjo B
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Just okay. It's fine, but we were told they don't want music to be loud as some of the visitors are complaining, and it was New Year's Eve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mveledzo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Peaceful and amazing. The stay was peaceful and amazing. The hosts are friendly and amazing. I'd recommend it to my circle of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Heerlik. Wonderlike plek naby genoeg aan die huis en ver genoeg vir jou siel om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Good day Anneli, Thank you for your feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to hosting you at the lodge again. Warm regards

Veronica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie afgesonder maar nie baie om te doen nie. Ons het op dieselfde perseel as 'n ander groep gebly. Dit was nie baie privaat nie. Het uitgesien na die swembad, maar dit is reg voor die deur van die ander groep mense. Ons het ongelukkig nie baie wild gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Dit was rustig en ontspannend. Verblyf was aangenaam. Daar is nie genoeg selfsorggeriewe nie. Die gemeenskaplike kombuis is ook nie goed toegerus nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Good day Madelein, Thank you for your feedback, this helps us to strive for better service and gives us direction on what our guests require. Unfortunately, the Chalets are all semi self-catering (details were sent to you on Whatsapp), with only a microwave, fridge, kettle and cutlery/crockery for your use. The communal kitchen was only set up for you to cook a little breakfast, this kitchen is normally not available for cooking but just a washing up area. We do have fully self-catering units available that offer a home-away-from-home experience, where you have a fully stocked kitchen, stove and many other kitchen appliances. Trust this information helps you when booking with us. Warm regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Langs die R573, Cullinan, 1003, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViZDQyNWQ3LWFiOWQtNDg5Yy05YmU5LTFiNmM1NDUxNTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Ma Tala Tala Wildlife Reserve Off the R573 1003 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.58239 28.44805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang