Manley Wine Estate
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die groot B&B-gastekamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers grens aan die lapa- en swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-grasdakkothuis is semi-losstaande en het 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, kookplaat, toebehore, breekware en 'n ketel toegerus is, asook 'n TV met DStv. Die kothuis grens aan die swembadarea en is naby die lapa en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is 'n grasdak-soldereenheid wat vir selfsorg toegerus is. Daar is 2 enkelbeddens bo en 'n dubbelbed onder. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang