Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manley Wine Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kothuis 1 Selfsorg
Selfsorg
Kothuis 2 Selfsorg
Selfsorg
Groot kamer 8
B&B
Groot kamer 7
B&B
Groot kamer 5
B&B
Groot Kamer 4
B&B
Groot B&B-gastekamers
B&B
Wittebroodsuite
B&B
Huisreëls

Hout word vir die eerste aand voorsien. Gaste kan ekstra hout by die restaurant bestel en betaal.
Let dat die restaurant verskillende somer- en winterure het.
Let dat daar 'n 200 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
'n Matras kan vir klein kinders kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien hulle saam met hulle ouers deel.
Kinders moet onder ouertoesig rondom die dam en swembad wees.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die lapa om te rook.
Sekuriteit patrolleer die perseel vanaf 19:00 tot 07:00.
Enige dieetvereistes moet direk met die restaurant uitgeklaar word.
Gaste is welkom om die kantoor vooraf te kontak sodat hulle aandetebesprekings in die dorp kan maak op die aande wat die restaurant op die perseel gesluit is.
Gaste moet in gedagte hou dat Manley 'n plaas is en daarom is die kantoor gedurende gewone kantoorure oop. Indien gaste ná kantoorure gaan arriveer, kontak asb. die kantoor vooraf sodat reëlings vir die kamersleutels getref kan word.
Alle kamers moet met vertrek gesluit word. Die sleutels moet by die restaurant ingehandig word.
Gaste wat die sleutels verloor of dit saamneem huis toe, sal vir kostes verantwoordelik gehou word.
Daar is 'n leêr in elke kamer met al die nodige inligting, insluitend die WiFi-wagwoord.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2620ba3353a48e0c45a324822b576af4e6280a2f17cef9ef5e1463e5e54b17e22c04f12fbeff2c47d5c76d0b2f6c0cfaa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.270896594056 19.145414829254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang