Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manley Wine Estate

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Hannah L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Everything clean and good! All was great. The only thing that wasn't clear from the pictures is that there is no privacy between the two bedrooms - the loft is open to the main bedroom. We stayed in cottage 01.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Good morning Hannah. You are 100% right. The cottage is actually for a family. We always encourage our guests to contact us in advance as they usually have questions and we do mention that the second room in the cottage is not private, but an open loft. However, from the loft, one has to lean over a wall to look into the main bedroom. We also advise guests with small children that it may not be safe for them to sleep in the loft. I apologise for any inconvenience caused. We want all our guests to enjoy their stay. Have a great weekend. Kindest regards from the Manley office, Ria.

Andy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. Amazing location for mountain biking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet Marié V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was van die hoogste gehalte, 'n mens het dadelik welkom gevoel. 'n Heerlike plek en goeie waarde vir geld. Ontbyt neem wel 'n redelike rukkie, so as 'n mens êrens op pad is, moet 'n mens dit net in ag neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Goeie more Janet Baie, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor en te weet dat hulle hul tyd by ons geniet het. Ons hoop dat julle volgende kuier in die winter sal wees, lekker snoesig voor die kaggel in jul kamer! Vriendelike groete Ria & die Manley-span

Renata S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Good value for money for a family outing. The facilities and surroundings were beautiful. The kitchenette was not as well-equipped as we'd hoped for - remember to take containers suitable for a microwave. No oven. Else, we loved the stay and "kuiers" around the pool and on the lawns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Good morning Renata, Thank you for your support and your feedback. Like I explained in the email I sent you before your arrival, the kitchen is very small and I stated that there is a microwave, a nice big fridge but only a two-plate stove. We are really trying to see how we can improve the cottages and perhaps make the huge main bedroom smaller and rather add a dining area. Perhaps we might then have more space in the kitchen for a stove with an oven. Most of the time, guests usually prefer to spend the weekend and treat themselves at the restaurant or a braai in the lapa. So glad you could treasure family time around the pool and thank you for choosing Manley for your family weekend. Travel safely and we hope to see you and your wonderful family again soon. Kindest regards from The Manley Team, Ria

Marius G B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, diens by restaurant puik. Baie skoon bly fasiliteite, uitstekende diens en mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Goeie more, Marius Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle terugvoering; dit word waardeer. Dit was heerlik om julle as ons gaste te hê en ons sien uit na jul volgende kuier by ons! Veilige reis vir julle. Groete van die Manley-span, Ria

Liesl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Relaxation surrounded by nature. Picturesque tranquil stay on wine estate! Just love the thatch roof, birds and frogs, surrounded by beautiful trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Pragtige gerieflike plek. Plek is baie mooi en het baie lekker gebly. Hulle het na 5 aande kom skoonmaak, sou verkies het na 3 aande want moeilik om vloer en badkamer skoon te hou sonder besems ens. nie. Vir die res was alles baie gerieflik. Pizza by die restaurant was puik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik gebly en heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Meer verwag. Met die aankoms was ons sleutel nie beskikbaar nie. Ek het iemand op die perseel gekry wat bevestig het ek moet die sleutel vat wat oor is, want ander gaste het reeds ingeboek in die eenheid wat per e-pos 2 maal aan my bevestig was. Ek het die skakelpersoon 3 keer gebel, geen antwoord. Verblyf was gemaklik, maar het meer verwag. Vir "self-catering" is die kombuis baie beperk. WiFi het nie gewerk nie. TV-kanale in die informasieboek is nie op datum nie. Tegels in die badkamer kraak en lig op en maak dat deure haak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlyn W
1 nag
5.0
Des 2023

Ongelooflik. Pragtig en netjiese kamer. Kos en diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Manley Wine Estate
Goeie middag Marlyn Eerstens, baie dankie vir julle ondersteuning en ook jul terugvoering, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul rydjie by ons geniet. Dit's altyd heerlik om gelukkige gaste te hê en dit sal wonderlik wees as julle weer kom kuier! Voorspoed vir 2024 Groete uit die Manley kantoor Ria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2620ba3353a48e0c45a324822b576af4e6280a2f17cef9ef5e1463e5e54b17e22c04f12fbeff2c47d5c76d0b2f6c0cfaa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.270896594056 19.145414829254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang