+7
Selfsorg in Hermanus

Marine Square 1 Bedroom Apartments

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Marine Square 1 Bedroom Apartments is in Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die 2 woonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste in die en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n privaat balkon met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Marine Square 1 Bedroom Apartments is die perfekte basis vir gesinne wat Hermanus en die omliggende Overberg-areas wil verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine Square 1 Bedroom Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae131cf1a0239d15a759d5a8bb5d115491e539092740b60b5bb1ee467cd41d9655e50111453ef64a6c89bd25a992da2ffebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 6 College Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.417716977304 19.243353009224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang