Matoppo Inn Guesthouse
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Matoppo Inn is 'n pragtig opgeknapte gebou wat uit die 17de eeu dateer en in 'n uitgestrekte, welige tuin landgoed in Beaufort-Wes, die hart van die Karoo, geleë is. Hierdie gastehuis is 'n stedelike toevlugsoord met 'n romantiese erfenis, 'n unieke styl en toewyding aan uitstekende diens.
Of jy deur die Karoo reis vir besigheid op plesier, is Matoppo Inn 'n elegante oasis wat luukse akkommodasie in die stil en rustige Karoo bied.
Ontbyt, middagete en aandete word in 'n eetkamer wat uit die 1830's dateer, bedien. Hoë hout plafonne skep 'n historiese atmosfeer en 'n groot skuifraamvenster laat Karoo-lug en sonlig in 'n kamer in waar heerlike aandetes, staatsfunksies en balle vroeër jare op die blink geelhoutvloere gehou is.
Aandete word langs 'n knetterende vuur bedien, om die koue Karoo-aande beter te maak. In die somer kan Karoo-disse in die binnehof of in die privaatheid van jou eie kamer met lugversorging geniet word. Die sjefs berei 'n 3-gang maaltyd voor. Ontbyt, middagete en aandete - aandete moet voor aankoms bespreek word.
Die uniek versierde kamers is ingerig met lugversorging, 'n yskassie, sateliet-TV, 'n haardroër, warm komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Antieke items en blink geelhoutvloere verskaf 'n gevoel van elegansie en dra by tot die atmosfeer wat vroeër jare geheers het.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 618
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Matoppo Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang