Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matoppo Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Dewald B
1 nag
5.0
Jul 2024

My gunsteling verblyfplek vir oorslaap wanneer ek kan bekostig. Alles wat ek benodig het, bad en stort, WiFi, ens. Dis net bietjie duur vir slegs oorslaap, maar baie luuks en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie professioneel, skoon en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-paul V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons nuwe halfpadstop op pad Kaap toe! Ek kan nie genoeg Matoppo Inn aanbeveel nie! Ons het vir die eerste maal 'n aand oorgeslaap op pad Kaap toe en het 'n plekkie gesoek. Matoppo het gegaan van 'n onbekende na ons nuwe gunsteling bestemming vir 'n oornagstop. Hulle het amper hulle rûe gebreek so hard het hulle vir ons agteroor gebuig! Geen versoek was te veel gevra en hulle het die begin van ons vakansie onvergeetlik gemaak. Ons kinders en 2 hondjies was sommer spyt ons het nie langer gebly nie! Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam en laat jou sommer voel soos familie. Ek kan hulle regtig hoogs aanbeveel! Ons sien hulle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Vlugtig, maar aangenaam. Was aangenaam en presies wat ons nodig gehad het. Lugversorging vir die koue weer was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maarten V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Authentic, in the (city center). Good restaurant and a very pleasant welcome. The authenticity of the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlike oornag. Die gastehuis is pragtig met vriendelike personeel. Ons het heerlik gekuier en hulle het selfs ons hond laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Die mense is vriendelik. Ek het die verblyf geniet en sal beslis weer daar oornag. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Historiese gebou en mooi tuine met swembad. Bevredigende verblyf. Aandete was lekker, maar prys is baie hoog in vergelyking met ander instansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Veilig gevoel. Verblyf was voldoende, kamer mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald B
1 nag
4.2
Mrt 2023

Oorslaap, maar nie vir sakereisigers nie. Matoppo was voorheen my gekose blyplek. Maar vir R1500 sou ek graag nie beurtkrag wou ervaar vir net 'n oorslaap en sakebesoek nie. Die krag het 10 pm afgegaan en ons was in stikdonkerte. My seun moes dringende argitekstekeninge doen deur die nag want ek het bestuur. Ek het juis die plek gekies oor ek weet hul het sonpanele. Ek kon ook nie laataand bad nie want daar was nie eens 'n kers of lampie nie. Ek sal volgende keer liewer 'n ander plek verkies wat nie beurtkrag ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 618

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjI1ZjkyLTczOGQtNDk4ZS05ZjkxLWVhZThiMGRkNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 7 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.346494230382 22.583758682013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang