Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Meadow View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Huislik, warm en verwelkomend. Deon het ons hartlik verwelkom en boonop opgradeer na 'n ruim gesins eenheid. Die eenheid is presies soos die foto's en nog beter. Pragtige tuin en 'n huislike gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik by Meadow View gebly. Die akkommodasie was skoon, netjies en sentraal gele. Ons het werklik niks addisioneel nodig gehad nie. Die gasheer en sy vrou was baie vriendelik en het ons dadelik laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A perfect getaway place. The room was beautiful with everything we needed. Deon was friendly and informative. The gardens were immaculate. The location was good, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cs V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Aangename ervaring. Rustige atmosfeer. Ongelooflike uitsig. Baie lekker, ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Super lekker gebly. Baie netjies en skoon plekkie, die uitsig is vreeslik mooi en rustig. Die eienaar was baie vriendelik en het regtig baie lekker gebly. Sal die plekkie vir seker aanbeveel vir mense wat wil oornag in 'n stil en mooi dorpie. Die plekkie was elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boris V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Home away from home! Arrived and the kids loved the accommodation and space. The kitchen offered the perfect opportunity to make some meals. It has an air fryer that won the show.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Top notch! Very clean, well equipped, good hosts and Wakkerstroom is a lovely town. Hope to return soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kalm, rustig, fantastiese atmosfeer, ontspan, puik gasheer en -vrou! Baie dankie, vir 'n ongelooflike week se rus en ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great place to stay when visiting Wakkerstroom. Superb, cozy and very clean accommodation with a lovely personal touch evident.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R825
R 825 R 743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R 825 R 743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35665fe7e4b10f34bd67080245c669772480c8eb58e07668ac84232218f1398fab66b599e270e5103a6a778d37333838a731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 227 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.357916799555 30.146942600247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011