Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadow View

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R825 R743 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meadow View Guest Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom, Mpumalanga. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.

Meadow View Guest Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n 1 oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, 2 stoele en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 2 sonstoele, pragtige berguitsigte, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die pragtige en ruim gastekamer spog met 'n berguitsig en sonstoele en ekstra buitesitplek. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad, 'n instapkas en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Daar is ook 'n koffietafel met 2 stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Meadow View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Meadow View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 227, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca78dbb824278b5d2f24ce404977abec02f78e354627ba29cd209010a03779ae87e027cc0198f993963253d7692d82a1f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 227 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.357916799555 30.146942600247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang