Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memento Vivere

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 61, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Memento Vivere is in die pragtige kusdorpie Mosselbaai, geleë en bied bekoorlike verblyfopsies met see-uitsigte. Die ontspannende verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne en vriende.

SkipJack bied slaapplek aan 2 gaste en is by die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, lessenaar, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Katonkel bied slaapplek aan 2 gaste en is 'n aparte oopplan-eenheid met 'n privaat ingang. Die eenheid het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid spog met 'n klein leefarea met gemaklike stoele, 'n slim-TV, etenstafel en kombuisie wat 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. WiFi is beskikbaar en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n onderdakstoep en braaigeriewe.

Beide eenhede het buitesitplek met uitsigte oor die see en die hawe. Daar is 'n gedeelde plonspoel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan nabygeleë restaurante en strande besoek, of gewilde besienswaardighede soos die Cape St. Blaize-vuurtoring, die St. Blaize-staproete, Mosselbaai Zipline, Diaz-museum en die Mosselbaai-gholfklub verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hill-straat 61, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 61, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b6aa402bee2326624547ed510c75edf46b42e4a498ef9da6fb37da7a7dddbb7790aacf38dcf1ff4b3ac0f5e9aeec8ac22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 61 Hill Street Mossel bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.184896517031 22.147573498777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang