Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memento Vivere

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
SkipJack
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

SkipJack bied slaapplek aan 2 gaste en word met trappe bereik. Dit is by die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, werkstasie, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is op die perseel verbode.
Geraas moet na 22:00 vermy word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Katonkel
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Katonkel word met trappe bereik en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is 'n aparte oopplan-eenheid met 'n privaat ingang. Die selfsorgeenheid spog met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n klein leefarea met gemaklike stoele, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die heerlike onderdakstoep het ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is op die perseel verbode.
Geraas moet na 22:00 vermy word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 61, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b6aa402bee2326624547ed510c75edf46b42e4a498ef9da6fb37da7a7dddbb7790aacf38dcf1ff4b3ac0f5e9aeec8ac22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 61 Hill Street Mossel bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.184896517031 22.147573498777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang