Molopo Lodge
Beskrywing
Die kampeerplek is ideaal vir 4x4-entoesiaste wat op pad is na die Kgalagadi-Oorgrenspark. Elke kampeerplek het elektrisiteit, 'n braai-area en 'n klein lapa. Daar is 'n sentrale Masai-tipe boma met 'n groot vreugdevuur-area. Kampeerders maak gebruik van die sy- en haar-ablusiegeriewe en is meer as welkom om ook gebruik te maak van die swembad en restaurant - dit is loopafstand van die kampeerplekke af. En om kampeerders nog meer tuis te laat voel gederf ons hul met ons bekende varsgebakte brood.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Varsgebakte brood
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Molopo Kamp-chalets is die verste van die lodge en restaurant af by Molopo Kalahari Lodge se ingang. Dié individuele chalets is nie net gerieflik nie, hulle is baie ruim ook. Elke chalet het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n semi-ommuurde badkamer en lugversorging. Onthou asb. om jou eie eetgerei, breekware, handdoeke en kos saam te bring. Die eenhede het nie yskaste nie. Elke eenheid het 'n privaat braai en 'n Masai-tipe boma. Die hoofswembad en restaurant is net 'n klein entjie se stap van hier af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Molopo bied 10 stylvolle chalets wat verder van die hooflodge af geleë is en meer privaatheid bied. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Verder het elke chalet 'n buitebraai en deel 2 swembaddens wat bo en onder die chalets geleë is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Molopo bied 10 luukse tweeslaapkamer-rondawels langs die hoofswembad in die tuin under die Kalahari-doringbome. Daar is 4 chalets met 3 enkelbeddens elk en 6 rondawels met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad of stort. Elke rondawel het lugversorging en 'n buitebraai wat uitkyk oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Molopo Lodge het 6 tent-chalets in die omliggende Kalahari-duine met 'n uitsig oor die lodge vanaf privaat houtdekke. Elke chalet het tentmure wat opgerol kan word sodat jy die omgewing van jou bed af kan bewonder. Elke chalet het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer. Die elegante buitestorte bied 'n unieke natuur-ervaring. Die chalets is loopafstand vanaf die restaurant en swembad-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Wegneemontbyt
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke villa het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea, 'n TV met DStv en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Molopo Villa bied 'n unieke Kalahari-ervaring. Die Villa spog met 'n aparte ingang en parkeerplek, sy eie privaat plonspoel, 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n pragtige eetkamer en 'n kroegie vol voorraad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste het toegang tot die gebruik van 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
'n Groot verskeidenheid braaipakke is by ontvangs beskikbaar vir diegene wat lus is vir 'n egte Kalahari-braai. Ons voorsien ook die nodige breekware en eetgerei en kom dek selfs die tafel.
Gaste het toegang tot 'n kragopwekker teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 138 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang