Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Molopo Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 362 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ntombizanele N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Marvellous. Excellent, exceptional and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Decklan V
1 nag
5.0
Des 2024

Peaceful. Got an early Christmas present with an upgrade to a chalet. Rooms were great. Breakfast was great. Staff were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag
5.0
Des 2024

Wonderlik! Almal was baie gaaf en supervriendelik! Ons het heerlik gebly. Wat 'n fantastiese oord in die Kalahari. 'n Regte oase! Die rondawels is baie mooi en lieflik ingerig met groot heerlike stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die diens is ongelooflik en ons sal beslis weer daar bly. Ons verblyf is opgegradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Friendly and helpful staff. Food and service were excellent! Lodge is clean and very comfortable chalets, with everything needed! Friendly staff and excellent food!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aanbeveel vir 'n rustige kuier in die Kalahari. Vriendelike personeel en baie netjiese verblyf. Die ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
1 nag
5.0
Okt 2024

Molopo is die beste. Baie dankie Roedolf en Hanna vir jul fantastiese diens, vriendelikheid en gasvryheid. Niks was te veel moeite nie. Alles was netjies en skoon en die plek is pragtig! Hulle ontbyte (begin 6h45) is heerlik en waarde vir geld. Overall is die kos fantasties! Dankie Molopo julle is 'n wenspan - en jul kos en kroeggeriewe is uitstekend en bekostigbaar. Julle is tops! Die Fouries het heerlik gekuier en nuwe familie gemaak. Sien jul gou weer. Ek sal hulle nooit weer verbyry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will stay again. Great rooms. Well equipped and comfortable. Very pleasant verandah and bar. Good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very kind and helpful, had small kids who loved the pool! Food and staff were great. Excellent, very accommodating, had 3 young kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Roedolf Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 631

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d12dbcbd1c4076c9469ae5a6b9274edef6e1da92a2a096b8ef6d1138a0d1065cccb0d671297436b114f592705804be79fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 362 5 1 5 R360 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.931207103039 20.661559775776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789