Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Clarissa W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa W

Rustig, weg van die stad af, vind jouself in die natuurskoon.

Dit was 'n fantastiese naweek wegbreek. Ons wens dat ons langer kon bly.

Elanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Naweek wegbreek.

Baie lekker kos gekry. Diens is uitstekend.

Jane T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane T

Wonderful long weekend away.

We had the most amazing time at Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort. Everything ran smoothly, our room was gorgeous, the food was delicious, and the staff are so friendly and helpful. (A special mention must be made about Mavis; she is a gem!)

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Good afternoon Jane,

Thank you so much for the wonderful review. We hope to see you again.

Kind regards
Darrell

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Louie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louie B

Great location and scenery.

Thank you for another great stay, hope to visit again soon!

Marcel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

Onbeskryflik mooi en elke sent werd!

Wat 'n ongelooflike plekkie in die mis. Natuurskoon op sy beste. Die verblyf was uitsonderlik en diens onvergeetlik. Almal vriendelik, vanaf aankoms tot vertrek.

Liandri R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri R

Heerlik ontspan.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer kom.

Steven S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S

Beautiful venue, perfect to relax and enjoy the rain forest walks.

Lovely relaxing break away from city life. Comfortable accommodation, good food and friendly staff all contributed to a stay to remember.

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Good morning Steven,

Thank you for the great rating, we really appreciate your feedback.

We hope to see you again soon.

Kind Regards,
Dima

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Paul V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Gesellig, veilig en rustig.

Ons het een nag oorgebly, 'n groep van 18 persone. Ek kan Mount Sheba gerus aanbeveel. Alhoewel ouerig, was dit netjies en skoon.

Billy R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy R

Die kuier was baie lekker. Alles was skoon en die personeel super vriendelik.

Hi. Ja, ons het baie lekker gebly en dit geniet, dankie.

Fairoza S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fairoza S

Good.

We stayed overnight while traveling. It was perfect for one night.

Jacobus J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

'n Mooi natuurskoon oord. Uitstekende diens. Mooiste woud.

Die oord is soos 'n versteekte skat. Reg geleë. Hele oord word goed in stand gehou. Beslis 4 ster akkommodasie.

Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Fantasties

Baie baie lekker, enige tyd weer.

James C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James C

Short break with family.

This is a very picturesque place to stay, with lots of local attractions nearby and things to do on the estate. The weather wasn't very good for us, but we were still able to go on 2 of the hikes and enjoy the scenery and wildlife. The road to the resort is a bit difficult (not tarmac) but we were warned about this in advance.

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Dear James,
Thank you very much for your rating and feedback which is much appreciated.
It is such a pleasure to read that our guests have enjoyed their stay with us.
We do hope that you will return to visit us again and hopefully the weather will play along to make your stay even better than the first one.
Warm Regards,
Tania

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Ben N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Dit was heerlik.

Kos is heerlik. Kaggel in kamer en eetkamer was 'n plus gewees. Staproetes was mooi en die watervalle ook mooi. Bestuur is hulpvaardig en sal miskien net aanbeveel dat die pad na die lodge gekyk word na.

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Beste Ben,
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ek is bly dat u dit geniet het by ons.
Die grondpad is ongelukkig nie ons pad nie, net die laaste 3 km. Ons bure het groot trokke wat gereeld op die pad ry. Ons probeer ons bes om die pad so goed as moontlik in stand te hou, deur die gate toe te vul, maar dit bly 'n aanlopende werk.
Vriendelike groete,
Tania

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B

Katastrofies

Dit het ons langer as 'n uur geneem om in te teken. Met aankoms was ons ingelig van 'n R500 breekdeposito wat nie vooraf aan ons gekomminukeer is nie. Hulle het vir ons 'n inspeksielys gegee. Met aankoms by die eenheid het ons deur die lys gegaan. Daar was 5 items nie daar nie. Ons het dit dadelik aangemeld by ontvangs. Die houding wat ons van bestuur ontvang het was power en het veel te wense oorgelaat. Ons is verwittig dat die inspeksielys en breekdeposito daar is omdat hulle gaste gereeld steel. Ons het daarop aangedring dat iemand saam ons na die eenheid gaan om seker te maak van wat daar is in die eenheid en die inspeksielys te korrigeer voor ons eienaarskap vat. My aanbeveling sal wees sou iemand besluit om hier te oornag om ook iemand te kry wat die inspeksielys kan verifieer voor jy eienaarskap vat oor die eenheid vir die durasie van jou verblyf. Verder is die eenheid netjies gewees.

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Beste Meneer Benade
Baie dankie vir 'n terugvoer.
Dit is nie net ons wat 'n deposito vra nie, ons bure Crystal Springs vra ook 'n deposito en baie ander akkommodasies waar ek self al gebly het. Jammer u is nie vooraf van die deposito ingelig nie, die ontvangsdames het u probeer skakel, maar geen antwoord gekry nie.
Ek kan glad nie onthou dat ek vir u gese het dat ons gaste gereeld steel nie, want dit is glad nie die geval nie. Ek het mooi vir u verduidelik dat ons dit moes implimenteer, omdat daar soms iets weg raak. Ek het gereel dat die Toesighouer van die Cottages saam met u deur die lys gaan, want soms kan die skoonmaker 'n fout maak.
Ek vertrou u vind dit in orde.
Vriendelike groete
Tania Cilliers
Bestuurderes

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Ronel C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Memorable.

Really enjoyed our stay. Staff were very friendly and helpful. Bed linen and towels were a bit stained and could possibly be checked prior to guest arrival. The views and tranquility were fantastic and we enjoyed our stay.

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort se terugvoer

Dear Ronel,
Thank you for your rating and feedback.
I am glad that you have enjoyed your stay with us.
I do apologize for the linen and towels. We are definitely going to replace the old ones with new linen and towels.
Warm Regards,
Tania

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang