Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Clarissa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, weg van die stad af, vind jouself in die natuurskoon. Dit was 'n fantastiese naweek wegbreek. Ons wens dat ons langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Naweek wegbreek. Baie lekker kos gekry. Diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful long weekend away. We had the most amazing time at Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort. Everything ran smoothly, our room was gorgeous, the food was delicious, and the staff are so friendly and helpful. (A special mention must be made about Mavis; she is a gem!)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Good afternoon Jane, Thank you so much for the wonderful review. We hope to see you again. Kind regards Darrell

Louie B
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Great location and scenery. Thank you for another great stay, hope to visit again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Onbeskryflik mooi en elke sent werd! Wat 'n ongelooflike plekkie in die mis. Natuurskoon op sy beste. Die verblyf was uitsonderlik en diens onvergeetlik. Almal vriendelik, vanaf aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik ontspan. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Beautiful venue, perfect to relax and enjoy the rain forest walks. Lovely relaxing break away from city life. Comfortable accommodation, good food and friendly staff all contributed to a stay to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Good morning Steven, Thank you for the great rating, we really appreciate your feedback. We hope to see you again soon. Kind Regards, Dima

Paul V
1 nag
4.4
Jan 2024

Gesellig, veilig en rustig. Ons het een nag oorgebly, 'n groep van 18 persone. Ek kan Mount Sheba gerus aanbeveel. Alhoewel ouerig, was dit netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Billy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Die kuier was baie lekker. Alles was skoon en die personeel super vriendelik. Hi. Ja, ons het baie lekker gebly en dit geniet, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fairoza S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Good. We stayed overnight while traveling. It was perfect for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang