Munro Suites
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrostraat 6, Millard Grange, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel en huis, ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat dit die ideale wegbreek van die stad af maak.
Die Munro Suites is 'n oopplan-eenheid met lugversorging en slaapplek vir 2. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié ateljee het ook 'n kombuisie, etenstafel met sitplek vir 2, 'n lessenaar en 'n rusbank.
Die Munro House het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 koninggrootte-beddens het, 1 'n koningingrootte-bed en die laaste een 'n dubbelbed.
Verwag 'n privaat, intieme en onvergeetlike ervaring met pragtige uitsigte en luukse verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Munrostraat 6, Millard Grange, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Munro Suites het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrostraat 6, Millard Grange, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap