Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2, Plaas The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Natures Way Farm Cottage is sowat 9 km vanaf Nature's Valley geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende melkplaas wat deur die familie bestuur word. Die eiendom word omring deur tuine en weivelde en spog met berguitsigte.

Natures Way Farm Cottage staan bekend as die wittebroodkothuis; hierdie kothuis is ideaal vir paartjies. Die kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kothuis spog met 'n stoep en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste word genooi om die koeie te melk, die diere te geniet, ons natuurlike woud te verken en by die plaasstalletjie op die perseel rond te snuffel.

Nature's Valley, net 'n entjie se ry weg, bied pragtige strande en staproetes. Die omliggende area is ideaal vir buitemuurse doendinge soos voëlkyk en om die nabygeleë Tsitsikamma Nasionale Park te verken. Natures Way bied 'n perfekte basis om die natuurskoon en besienswaardighede van die streek te ontdek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R102, Erfdeel 2, Plaas The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2, Plaas The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640fa657d551c5eb015e152ced60b14b1323ef1a9ff47e02677379059c6409185ce6af7e6b1cb7223de977ea33e44a1b8c6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943371668624 23.511609761977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang