Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerf-Af French Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nerf-Af French Villa bied luukse verblyf in Onrusriver, 'n kusenklawe in die skilderagtige Overberg-streek. Geleë op 'n seestrook, net 'n paar minute van Hermanus af, is Onrusrivier tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see geleë. Dit is naby die bekende Hemel en Aarde-vallei, die Whale Coast Mall, en bekende restaurante in die nabye omgewing.

Die smaakvol gemeubileerde villa beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders, en dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het sy eie privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die villa het ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi-geriewe.

Buite kan gaste 'n maaltyd onder die onderdakstoep met ekstra buite-eetkamer en 'n braai-area geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Onrus bied 'n gewilde kusroete langs die see en strandmeer asook kronkelende voetpaadjies. Die bekende Davie's en Jan Rabe rotspoele is gewilde swem- en snorkelplekke. Onrus se Blouvlagstrand lok duisende branderplankryers van regoor die wêreld. Ander nabygeleë doendinge sluit walviskyk, hokduik met haaie, visvang, fietsry, wynproe en staproetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

EUGENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c259c83682d1f0fff3220b4d3a2e6d65d244c38a9e37b2143c0eef768226e4a27ef5f619496d0747abdc1d38c65e45adda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 14 Bosplasie Singel Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411212190844 19.18523495783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang