Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nommerpas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Petro M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik ontspan. Die eienaars is hartsmense. So heerlik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeem E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Good experience. Comfortable. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dis lekker stil daar sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Eienaars is baie vriendelike mense. Ons het lekker gebly en sal weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Will visit again. Great. Easy access to the sea front. Open parking and direct access from the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Your home away from home. Very pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Woonstel is ruim, netjies en skoon. Alles wat benodig word vir selfsorg. Gasvryheid en vriendelikheid. Nommerpas is beslis ook sakpas verblyf. Baie rustig en naby die see. Lekker sentraal geleë om die omgewing te verken. Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Very enjoyable. A simple and unpretentious house offering a very good location, close proximity to a beautiful stretch of coastline, and a wonderful view of the mountain from the little porch and front garden. While it would have been nice to have access to WiFi and to be more comfortable if access to the second bathroom was inside the house, the very reasonable rate, location, and the hospitable and friendly manner of the owners more than made up for these shortcomings. We would gladly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte C
Kort verblyf
4.2
Okt 2023

Beautiful house, we enjoyed our stay. Large house with a fully equipped kitchen. Beautiful outside braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2023

Lekker rustig en privaat. Ek voel die plekkie word vir hopeloos te min verhuur, inaggeneome dat elektrisiteit en water ingesluit is en ten volle toegerus is, meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jolindie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker gerus. Gemaklik. Sein is vreeslik swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Broekies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7400887f2b1cc03dd2a31ece7d0fa6bae703d7fcd837bc34a70ef39f4e1d0d72ca83c50bd4f374bdad7e55742ef5e450ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 2 Disa Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420202217099 19.18812315264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang