Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nommerpas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegbreek uit die stad.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer is apart.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in en dis ook troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Petro M
5.0
Heerlik ontspan. Die eienaars is hartsmense. So heerlik tuis gevoel.
Jun 2024
Nazeem E
Gesin met klein kinders
5.0
Good experience. Comfortable. Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Henry H
Saam met lewensmaat
5.0
Dis lekker stil daar sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Eienaars is baie vriendelike mense. Ons het lekker gebly en sal weer terug gaan soontoe.
Jan 2024
John R
Saam met lewensmaat
4.4
Will visit again. Great. Easy access to the sea front. Open parking and direct access from the street.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Christopher B
Gesin met tieners
4.4
Your home away from home. Very pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Broekies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nommerpas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7400887f2b1cc03dd2a31ece7d0fa6bae703d7fcd837bc34a70ef39f4e1d0d72ca83c50bd4f374bdad7e55742ef5e450ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 2 Disa Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420202217099 19.18812315264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang