Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die skoonmaakfooi kan wissel na gelang van die lengte van jou verblyf.
Dit is 'n nie-rook eiendom. Moet asseblief nie in die huis rook nie.
Aangesien die eiendom in 'n stil voorstedelike area is, word geen harde partytjies of geluide na 22:00 toegelaat nie.
Sorg asseblief goed vir die huissleutels, aangesien verlore sleutels 'n vervangingsfooi sal meebring.
Die gebruik van onwettige middels is streng verbode op die perseel.
Gaste sal verantwoordelik wees vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Luyt Street, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang