Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwe Lingen - Hermanus East Cliff Luxury Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 343 R3 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nuwe Lingen - Hermanus East Cliff Luxury Accommodation is in die hartjie van Eastcliff, Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad in die Wes-Kaap, geleë. Dit is in 'n rustige doodloopstraat, bied moderne, minimalistiese verblyf en is die ideale kuswegbreek.

Die huis bied verblyf in 3 pragtige slaapkamers met en suite-badkamers. Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea sluit via stapeldeure by die stoep aan. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en het 'n aparte opwasarea. Daar is ook 'n voorkamer met 'n smeulstofie.

Gaste het toegang tot WiFi, 'n groot slim-TV met sekere DStv-kanale en bordspeletjies en hulle kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om programme op die TV te stroom.

Die huis bied elektroniese hektoegang en is met sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel toegerus wat aan 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.

Buite is daar 'n plonspoel, eetarea en braaigeriewe. Die huis is naby Hermanus se middedorp, winkels, restaurante en besienswaardighede geleë en bied maklike toegang tot kuspaadjies en ongerepte strande. Gaste kan die woonbuurt verken, walviskyk, kajakvaart, bergfietsry en wynproe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 343
R4 343 R3 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 343
R4 343 R3 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a381fd6cfa63f178d9ed752effe465df3506f26ad6eed2a02eed3ce2e22d77cbd21f85df645c3dd08b19a9fd3c462e6dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 343 nouVanaf R3 040 per nag (plek vir 4) 13 Luyt Street East Cliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4143269 19.2436836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang