Nuwe Lingen - Hermanus Eastcliff Luxury Accommodation
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 530R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nuwe Lingen - Hermanus Eastcliff Luxury Accommodation is in die hartjie van Eastcliff, Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad in die Wes-Kaap, geleë. Dit is in 'n rustige doodloopstraat, bied moderne, minimalistiese verblyf en is die ideale kuswegbreek.
Verblyf word in 2 pragtige slaapkamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die oopplan-kombuis, -eet- en -sitarea lei na 'n stoep met stapeldeure. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n aparte opwasarea en 'n voorkamer met 'n kaggel.
Daar is WiFi, 'n groot slim-TV met DStv, bordspeletjies en gaste kan die TV aan hul eie stroomdienste koppel.
Hierdie verblyf het 'n elektriese hek, sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel wat aan 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.
Daar is 'n plonspoel, buitelug-eetplek en 'n braai op die groot stoep. Die huis is naby Hermanus sakekern, winkels, restaurante en besienswaardighede geleë en bied maklike toegang tot kuspaadjies en ongerepte strande. Gaste kan die woonbuurt verken, walviskyk, kajakvaart, bergfietsry en wynproe geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luyt-straat 13, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap