Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwejaarsrivier Farm Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-pad, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 R1 950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nuwejaarsrivier Farm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas naby Kleinmond, sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel, perfek vir koue winteraande.

Hier kan gaste die ware plaaslewe en die skoonheid van die Overbergse kusstreek ervaar. Die plaas is ongeveer 24 km vanaf Hermanus en 11 km vanaf Kleinmond. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan- en bergfietsryroetes, walviskyk, haaihokduik, gholf en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R43-pad, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R2 600 R1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-pad, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c2fa289c945bb89b3a239417f47b7115067f299dbe94fd00edb782977f56a7cf540acb31df9e2a1a070baadd37563b0479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 950 per nag, vir 4 mense R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.295205 19.149509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang