Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anja H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Clean, safe, beautiful, great value for money. This is the second time I've stayed at Olive Grove and I will go there again. It's beautiful, practical and safe. And Leonie makes great boerekos!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie, Anja. Waardeer baie die review. Sien uit om jou gou weer by ons te sien. Groete

Alta D
1 nag
5.0
Sep 2024

Best experience ever! Most beautiful farm ever with warm-hearted people. I just regret not staying longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Warm hearted people attracted warm hearted people. Ons wag vir jou volgende kuier.

Ronel M
1 nag
5.0
Jul 2024

Peaceful, beautiful surroundings, helpful and friendly staff. Peaceful, beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie Ronel, ek hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Celeste B
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustige, pragtige plek om te herlaai. Ons het 'n vinnige oorslaap gehad by Olive Grove en moes ongelukkig vroeg die volgende oggend weer vertrek, maar het darem tyd gehad om die ongelooflike sonsondergang by die dam te geniet en 'n heerlike aandete te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dankie, kom kuier volgende keer 'n bietjie langer.

Gerald D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Mooi ligging en afgesonder, weg van grootpad. Die huislike plaasatmosfeer en vri. Inderdaad ja, van aankoms tot vertrek, inderdaad 'n kuier soos by vriende. Ek sal sekerlik in die toekoms weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie, Gerald. Goeie terugvoer maak ons harte bly, maar ons is ook bly as ons op ons foute gewys word. Hoop jy kom kuier sommer gou weer.

Brian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great stay as always. Great stay on route to the coast or Cape Town - and pet friendly too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie, Brian. Waardeer jou terugvoer!

Amanda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gasvrye ontvangs. Netjiese skoon oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie Amanda. Waardeer jou terugvoer. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Ansie F
1 nag
5.0
Mei 2024

Die Karoo, vars lug. Oxtail vir aandete en die sterrehemel. Die Karoo gasvryheid van die gasheer en span is genoeg om enige stadsjapie tot stilstand te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dankie Ansie, dit laat die personeel se harte juig vir harde werk. Kom kuier net weer vir ons.

Brian R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lovely spot and great accommodation. This was a quick stop on a business trip and was, as always, no fuss and familiar and problem-free in a beautiful spot, and also a great braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Hi Brian, thank you for your lovely and positive review. We appreciate it very much. Hope to see you soon, and this time with the family. Regards Appie and Marietjie

Laurina S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Allerlieflikste oornagplekkie. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige omgewing en plaasatmosfeer. Ek het braaipakkies bestel vir die aand asook om saam te neem. Die diens was uitstaande. Daar vergeet Pieter sy nuwe tekkies onder die bed en die gasvrou stuur dit per paxi terug huis toe. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Laurina, bly om te hoor julle het lekker gekuier. Die vergeet is maar goedjies wat gebeur en dit is 'n plesier om terug te stuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNTk5NTFhLTM5NmUtNGE1My05OGM3LTVmNjE2Mzg3OTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 Lombaardskraal N12 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.506721353386 22.582098416394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang