Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Guest Farm

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Al die eenhede bied slegs verblyf en sluit 15% BTW in. Chalets is volledig toegerus vir selfsorg. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien daar vooraf gereël word. Etes is op versoek beskikbaar, maar dit is die gas se verantwoordelikheid om teen 12:00 op die inklokdag reëlings te tref.

Die chalets is troeteldiervriendelik en dit moet voor aankoms gereël word. Daar sal 'n ekstra skoonmaakfooi van R100 per troeteldier gehef word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNTk5NTFhLTM5NmUtNGE1My05OGM3LTVmNjE2Mzg3OTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 277 5 1 5 Lombaardskraal N12 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.506721353386 22.582098416394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang