Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die sjarme en eenvoud van plaaslewe in die sentrale Karoo gee jou die kans om net weer asem te skep. Die bekoorlike skoonheid van die landskap en warm Karoo-gasvryheid verseker 'n onvergeetlike ervaring.

Olive Grove Guest Farm is 20 km buite Beaufort-Wes op die N12 na Oudtshoorn geleë. Die plaas is 5170 hektaar groot en hier boer ons met olywe, skaap en wild met die Karoo Nasionale Park net 17 km van ons af.

Ontspan en kry weer nuwe lewe in een van ons 3-ster-gastekamers of selfsorg-chalets. Elkeen het lugversorging en pragtige uitsigte oor ons olyfboorde.

Geniet 'n tradisionele Karoo-plaasontbyt. Daar is ook braai-opsies op versoek beskikbaar.

Daar is 'n wye verskeidenheid van doendinge om in die omgewing te geniet: voëlkyk, wandelroetes, bergfietsry of geniet die groot dam.

Ons binnehofgrasperk kyk oor die Karoo-vlaktes en is ideaal vir troues. Ons lapa en swembad is ook geskik vir verwelkomingsdrankies en vingeretes.
Die landelike onthaallokaal is enig in sy soort en skep 'n pragtige atmosfeer vir jou spesiale dag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantoné F
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker en rustig. Een van die beste oornag verblyfplekke waar ons al gebly het. Die oom en tannie is vreeslik aangenaam en ons het sommer lek...
Sien meer
Jan 2025
Bernice B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf. Baie lekker kos. Baie rustig, netjies. Uitstekende diens. Baie lekker kos. Al 3 keer daar en sal elke keer weer daar bly.
Jan 2025
Herby G
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Skoon, netjies en vriendelik. Baie gasvry en lekker Karoo kos.
Des 2024
Justin R
5.0
Peaceful and delicious! Professional and friendly staff. It is a 3 star establishment, but that Karoo lamb 'boerekos' deserves another ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marlene S
5.0
Memorable ervaring! Wonderlike ervaring, verwelkomend, perfek!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Grove Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNTk5NTFhLTM5NmUtNGE1My05OGM3LTVmNjE2Mzg3OTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 276 5 1 5 Lombaardskraal N12 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.506721353386 22.582098416394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang