Olive Grove Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die sjarme en eenvoud van plaaslewe in die sentrale Karoo gee jou die kans om net weer asem te skep. Die bekoorlike skoonheid van die landskap en warm Karoo-gasvryheid verseker 'n onvergeetlike ervaring.
Olive Grove Guest Farm is 20 km buite Beaufort-Wes op die N12 na Oudtshoorn geleë. Die plaas is 5170 hektaar groot en hier boer ons met olywe, skaap en wild met die Karoo Nasionale Park net 17 km van ons af.
Ontspan en kry weer nuwe lewe in een van ons 3-ster-gastekamers of selfsorg-chalets. Elkeen het lugversorging en pragtige uitsigte oor ons olyfboorde.
Geniet 'n tradisionele Karoo-plaasontbyt. Daar is ook braai-opsies op versoek beskikbaar.
Daar is 'n wye verskeidenheid van doendinge om in die omgewing te geniet: voëlkyk, wandelroetes, bergfietsry of geniet die groot dam.
Ons binnehofgrasperk kyk oor die Karoo-vlaktes en is ideaal vir troues. Ons lapa en swembad is ook geskik vir verwelkomingsdrankies en vingeretes.
Die landelike onthaallokaal is enig in sy soort en skep 'n pragtige atmosfeer vir jou spesiale dag.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 251
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Grove Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombaardskraal, N12, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang