Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Rocks

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking gehef, en word binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal, mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is. 
Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan. 
Rook is in die eenheid verbode. Gaste moet buite rook. Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak. 
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur. 
Troeteldiere is welkom. 
Die eenheid het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. 
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Linne en badhanddoeke word voorsien. 
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet gaste dit self aanvul. Gaste moet hulle eie skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saambring. 
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 gereël word, behalwe naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk onderhewig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francesstraat 1241, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4db37c792cc96d39b38372c3c26baba9f9e84b4f322a32f7056f79c7177996c1e20ab0197b77a7f83fb21a41b95a6f1bc84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 11) 1241 Frances Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9028476 30.340454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang