Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Playtelandse gasvryheid. Lekker oornag na 'n dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Die plek is skoon, netjies, en stil. Sal dit beslis aanbeveel. Muurproppe is nie geredelik beskikbaar om toestelle te laai nie, beveel aan dat daar 'n toereikende hoeveelheid is en dit maklik toeganklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag
5.0
Nov 2024

Cosy, safe, affordable stay. Very friendly host. I have stayed at this establishment frequently over the last 3 years when I travel for work. The room is beautifully decorated and the aircon is a bonus for Beaufort West's hot weather. The pool is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow Zelda, jy is 'n amazing gas. Altyd en altyd welkom.

Anton Van Zyl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens, onvergeetlike verblyf en beslis waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow Anton, baie baie dankie. Meer as welkom terug.

Edrich S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie lekker gewees. Ons het lekker gebly by Ons Huisie. Die diens is ongelooflik en die eienaars is baie verwelkomend. Ons sal definitief weer daar bly en sal aan al ons familie aanbeveel om ook daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Edrick, so baie dankie, ons waardeer dit opreg en asb., meer as welkom terug.

Peet En Frieda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Vriendelik, veiligheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Meer as welkom terug.

John G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal ons Huisie met oorgawe aanbeveel vir enige reisiger. Baie skoon en netjies en het meer as voldoen aan ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow John, baie baie dankie! Ons waardeer dit opreg.

Hettie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilig, netjies en rustig. Lekker skoon en gerieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag
5.0
Okt 2024

Puik skoon akkommodasie. Die gastehuis is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Johan, baie dankie vir die vol punte. Wees verseker ons waardeer dit opreg.

Anthony G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies skoon en gerieflik. Wat 'n lieflike verrassing van 'n plekkie! Smaakvol gemeubileer. Pragtige verblyf, privaat met 'n mooi groot erf, praktiese tuin en dam waar jy kan ontspan. Gemaklike bed en parkering agter 'n hek. Ek sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie baie dankie, Anthony, dit is altyd heerlik om sulke resensies te lees. Meer as welkom terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang