Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R798 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Die gesinseenheid is beter gepas vir 'n gesin aangesien die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi, sowel as 'n yskassie en mikrogolf.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met volledige DStv, gratis WiFi, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf.

Braaigeriewe en braaipakkies is beskikbaar. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan waar daar buitemeubels is, of lekker in die swembad afkoel. Ontbyt en aandete word op versoek bedien. Tuisgemaakte ontbyt en jogurt maak deel uit van die ontbyt.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en die kern van die landboudistrik wat meestal fokus op skape.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
John G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal ons Huisie met oorgawe aanbeveel vir enige reisiger. Baie skoon en netjies en het meer as voldoen aan ons verwagtinge.
Okt 2024
Hettie J
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en rustig. Lekker skoon en gerieflike kamer.
Okt 2024
Johan G
5.0
Puik skoon akkommodasie. Die gastehuis is puik.
Okt 2024
Anthony G
Besigheidsreis
5.0
Netjies skoon en gerieflik. Wat 'n lieflike verrassing van 'n plekkie! Smaakvol gemeubileer. Pragtige verblyf, privaat met 'n mooi groot erf, prakties...
Sien meer
Okt 2024
Carel M
Saam met lewensmaat
5.0
Idillies. Pragtige plek - baie mooi versorg!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 169

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang