Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Die gesinseenheid is beter gepas vir 'n gesin aangesien die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi, sowel as 'n yskassie en mikrogolf.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met volledige DStv, gratis WiFi, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf.

Braaigeriewe en braaipakkies is beskikbaar. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan waar daar buitemeubels is, of lekker in die swembad afkoel. Ontbyt en aandete word op versoek bedien. Tuisgemaakte ontbyt en jogurt maak deel uit van die ontbyt.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en die kern van die landboudistrik wat meestal fokus op skape.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zelda R
5.0
Vriendelike mense en mooi dekor. Heerlike groot kamer waar ek al baie geslaap het as ek reis vir besigheid. Lugverkoeling vir die warm weer is fantast...
Sien meer
Jan 2025
Henriette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons Huisie is inderdaad soos ons eie huis! Baie lekker gebly! Skoon, netjies en vriendelike eienaars. Heerlike ontbyt gekry.
Jan 2025
Juliana O
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Lekker ingerig en netjies.
Jan 2025
Nic M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies en skoon. Sal weer kom kuier. Heerlik en baie gerieflik.
Des 2024
Danie V
Saam met lewensmaat
4.6
Steeds stom en verslae! Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 187

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang