Ou Maat
Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ou Maat is 'n bekoorlike lodge in die bekende Marlothpark. Dit bestaan uit 2 eenhede op perseel waarvan gaste privaat gebruik het van alle fasiliteite ( geen fasiliteite word gedeel nie) Dit bied ruim en gerieflike selfsorggeriewe met 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Ou Maat bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.
Ou Maat 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof en -oond toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe, 'n swembad, 'n boma-braai en buitesitplek.
Diere loop vrylik op die perseel rond en bied die geleentheid om wild in hul natuurlike habitat waar te neem.
Ou Maat is geleë naby die winkels, restaurante, en die waterpark wat warm- en kouewaterswembaddens bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ou Maat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga