Ou Maat
Beskrywing
Ou Maat bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 2 kinders op 'n slaapbank in die sitarea. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die lugversorging in die leefarea werk met koopkrag en gaste moet die bewys van betaling oplaai voordat hulle dit gebruik.
Rook is in die eenheid verbode.
Die perseel word met ander gaste gedeel, maar die eenheid is heeltemal privaat. Geen fasiliteite word gedeel nie .
Harde geluide en musiek word nie tooegelaat nie.
Alle vensters moet toe wees wanneer gaste nie by die eenheid is nie, aangesien bobbejane in die huis kan kom. Gaste sal ongelukkig vir skade verantwoordelik wees.
Geen meubels, soos die stoele mag buite gebruik word nie.
Moet asb. niks vanuit die swembad verwyder nie. Dit sluit die houer met chloor in in.
Gaste moet asb. alle skottelgoed voor vertrek was. 'n Boete van R250 sal van die breekskadedeposito verhaal word indien vuil skottelgoed aangetref word.
Geen hout mag uit die bos verwyder word om as vuurmaakhout te gebruik nie.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, skade of dood op die perseel nie.
Gaste is self verantwoordelik vir die veiligheid van kinders in en om die swembad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ou Maat 2 bied slaapplek aan vir 2 vowassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, yskas, mikrogolf, ketel en breekwaretoegerus is. Daar is ook voorafbetaalde lugversorging en 'n waaier. Buite het gaste toegang tot 'n ontspanningsarea met braaigeriewe en 'n swembad. Die verblyf het batteryligte vir beurtkrag en gratis WiFi is beskikbaar. Die perseel word met ander gaste gedeel, maar alle geriewe is privaat en geriewe word nie gedeel nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die lugversorging in die leefarea werk met koopkrag en gaste moet die bewys van betaling oplaai voordat hulle dit gebruik.
Rook is in die eenheid verbode.
Die perseel word met ander gaste gedeel, maar die eenheid is heeltemal privaat. Geen fasiliteite word gedeel nie .
Harde geluide en musiek word nie tooegelaat nie.
Alle vensters moet toe wees wanneer gaste nie by die eenheid is nie, aangesien bobbejane in die huis kan kom. Gaste sal ongelukkig vir skade verantwoordelik wees.
Geen meubels, soos die stoele mag buite gebruik word nie.
Moet asb. niks vanuit die swembad verwyder nie. Dit sluit die houer met chloor in in.
Gaste moet asb. alle skottelgoed voor vertrek was. 'n Boete van R250 sal van die breekskadedeposito verhaal word indien vuil skottelgoed aangetref word.
Geen hout mag uit die bos verwyder word om as vuurmaakhout te gebruik nie.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, skade of dood op die perseel nie.
Gaste is self verantwoordelik vir die veiligheid van kinders in en om die swembad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang