Ou Maat
Kry 30% af vir verblyf voor 1 Desember 2024. Bespreekbaar tot 15 Okt 2024
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ou Maat is 'n bekoorlike eenheid in die bekende Marlothpark. Dit bied ruim en gerieflike selfsorggeriewe met 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Ou Maat bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 3 kinders op slaapbanke in die sitarea. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Ou Maat 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak . Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n boma-braai en buitesitplek. Diere loop vrylik op die perseel rond en bied die geleentheid om wild in hul natuurlike habitat waar te neem.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Irma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ou Maat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang