Two Palm House
Beskrywing
Die woonstel het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele vir 4. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Openview. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele vir 4, asook 'n tuin met 'n braai. Die woonstel het ook 'n dek met 'n tafel en 2 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Gaste moet hulle eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Geraas en harde musiek is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is op die grondverdieping en het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele vir 4. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Openview. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele vir 4, asook 'n tuin met 'n braai. Die woonstel het ook 'n dek met 'n tafel en 2 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Gaste moet hulle eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Geraas en harde musiek is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2-slaapkamer-gesinshuis is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n tweede sitkamer bo. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkmaer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei slaapkamers het paneelverwarmers. Die sitkamer bo het gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n kaggel, asook skuifdeure wat na 'n balkon met sitplek en gedeeltelike see-uitsigte lei. Die kombuis, eetkamer en leefarea is onder. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en Openview. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Gaste moet hulle eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies en feesvieringe word nie toegelaat nie.
Geraas en harde musiek is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwater-singel 13, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang