Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Chalets

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Charmaine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlike wegbreek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rus en vrede! Skoon, netjies en baie mooi ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike ontvangs, voel baie tuis. Baie lekker gebly, uitsig was wonderlik en asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best ever. Excellent, great, awe-inspiring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflike uitsig! Dit is 'n goed ingerigte plek met 'n fantastiese uitsig. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nat kamp naweek. Die ablusiegeriewe is baie netjies en skoon. Die kampeer staanplekke het nie baie gras nie. Wees voorbereid dat dit dalk elke dag mag reën in die somer maande. Baie lekker restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowende still natuur hemel. Dit was ongelooflik lekker om hier te kon bly vir 'n langnaweek wegbreek. Die uitsigte vanaf die huisies is asemrowend met stilte en natuurgeluide rondom mens, vir 'n lekker kalm wegbreek ver van die konkryt oerwyd af. Personeel wat die chalets uitverhuur is baie vriendelik en behulpsaam, en die restaurant het ook vriendelike personeel en baie lekker kos. Mens waardeer opnuut weer die skoonheid van ons land na so 'n besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig en geen haas. Ontspannend en kon die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Lekker. Area, diens en plek is uitstekend. Enigste probleem is die bed (chalets 7) is glad nie gemaak vir kamp / chalets geriewe nie en dit is regtig beter om eerder jou kombers op die vloer te gooi en daar te slaap, die matras is harder as baksteen, dit voel soos 'n 30-jarige ou spons matras wat verhard het in die son. Glad nie tevrede met dit nie. Verder is daar geen klagtes van die diens wat mens daar kry, netheid is uitstekend en die restaurant op perseel is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 km buite Graskop op die R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ZjkzMzA4LTgwNWUtNGY2My04MzY4LTA0NDc1NzFlMDMyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 212 5 1 5 2 km out of Graskop on the R533 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.947492098191 30.844457857609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang