Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pedroskloof Farm Accommodation bied bekoorlike verblyf op 'n werkende plaas in Kramieskroon in die hartjie van Namakwaland.

Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 eenhede. Bossiegeur is 'n groot selfsorg-eenheid met 2 kamers wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid deel 'n badkamer. Die ruim leefarea het 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste kombuis. Dit kyk uit oor die tuin.

8Ou Werf is 'n selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. In die leefarea is daar 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Buitebraai is beskikbaar op 'n beskutte patio.

Die 2 stoep-eenhede, Die Stoepkamer en Blomme Kamer is ingerig met 2 enkelbeddens elk en 'n en suite-badkamer. Die 1 kamer het 'n badkamer met 'n stort en die ander het 'n bad. Die kamers is nie toegerus vir selfsorg nie, maar elkeen het 'n koffiestasie.

Die Vinkel- en Vonkel-eenhede is 2 nie-selfsorgeenhede wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Geriewe sluit 'n koffiestasie en yskassie in. Buite is daar 'n klein stoep wat oor die berge uitkyk.

Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar. Gaste kan bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, 4x4-roetes en fietsry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leonie V
5.0
Lekker om op 'n werkende plaas te bly en te voel of jy by jou huis is. Sulene en Berto is regte Namakwalanders. Vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2024
Mally M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideally situated in a beautiful valley. The dinners were a special treat. This is one of those times when I don't want to say anything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Hermann N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was presies waarna ek soek was - baie goeie ligging vir blommekyk. Dit is op 'n rustige plaas sowat 25 km buite Kamieskroon.
Sep 2024
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
We didn't want to leave ever! Sulene is welcoming, warm, bubbly and a superb cook. We immediately felt like family! The setting is brea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Brenda V
Saam met lewensmaat
5.0
Good for the soul. Our visit to Pedroskloof was the best farm stay we have ever experienced. Sulene and Bertus are excellent hosts and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pedroskloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang