Pedroskloof Farm Accommodation
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n ruim slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapkamer het sy eie ingang en lei na 'n ruim stoep en 'n pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vinkel is 'n nie-selfsorgeenheid met 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n koffiestasie met 'n yskassie. Die eenheid het 'n ook 'n stoep met 'n uitsig op die berge. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vinkel is 'n nie-selfsorgeenheid met 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n koffiestasie met 'n yskassie. Die eenheid het 'n ook 'n stoep met 'n uitsig op die berge. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word. 'n Koopbewys vir WiFi kan gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kamer is met 'n koffiestasie, mikrogolfoond, yskassie en die nodige eetgerei toegerus. Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig op die bergep. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ou Werf is 'n volledige selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dié eenheid het 'n leefarea met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n onderdakbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bossiegeur is 'n volledige selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste. Dié eenheid het 'n ruim leefarea met 2 slaapkamers. Een kamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en 'n binnebraai toegerus. Die eenheid het 'n uitsig oor die tuin en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 betaal R185.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang