Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mally M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideally situated in a beautiful valley. The dinners were a special treat. This is one of those times when I don't want to say anything nice about Pedroskloof because, selfishly, I want to keep it all to myself! The four days we spent at Pedroskloof were one of our best and we're already planning a return trip next year. The farm is ideally situated a few kms east of Kamieskroon to explore the best areas of Namaqualand. The hosts were friendly and welcoming, and had many stories to tell of the area. Sulene's dinners were a treat, especially her venison pie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was presies waarna ek soek was - baie goeie ligging vir blommekyk. Dit is op 'n rustige plaas sowat 25 km buite Kamieskroon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good for the soul. Our visit to Pedroskloof was the best farm stay we have ever experienced. Sulene and Bertus are excellent hosts and their friendliness and hospitality are next level; they truly go the extra mile. You arrive as a guest and leave as a friend. Sulene's food is sublime; it's heartwarming and takes one back to your childhood. Pedroskloof and the Kamiesberge is a beautiful area to explore with several well-marked hikes, and the hosts give really good advice on what to explore further afield. Our hike up the mountain and across the farm was beautiful, with fields of wild flowers, streams and beautiful vistas. Pedroskloof is highly recommended and we will go back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We didn't want to leave ever! Sulene is welcoming, warm, bubbly and a superb cook. We immediately felt like family! The setting is breathtaking and worth the drive. The room was very comfortable with plenty of hot water and blankets to ward off the really cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oase in die berge. Besonderse plek in 'n pragtige omgewing. Dan is daar ook die gasvryheid en diens, en om alles mee af te rond, beveel ek die aandete ten hoogste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die kroon van Kamieskroon. Pedroskloof is seker een van die mooiste plekke in die area. Ons huisie was een van 'n klomp op die plaas en perfek vir twee mense. Alles was mooi skoon en netjies. Die gasvrou is vreeslik hartlik en het ons dadelik welkom laat voel. Sy bedryf ook 'n restaurant op die plaas, en enige iemand wat daar bly, moet beslis haar kos probeer; my mond water skoon soos ek nou daaraan terug dink. Die plaas is 'n entjie se ry deur die kloof, maar dis so mooi dat mens nie die afstand agterkom nie. Ek sal beslis weer daar bly tydens ons volgende blomme kyk ekspedisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reska H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstaande Namakwalandse gasvryheid! Uit die boeke! Ek wens daar was meer sterre vir Sulene en Bertu se gasteplaas! Hierdie plaas is meer as 'n gasteplaas, dis 'n wegbreek sonder selfoonsein. Daar is wel WiFi geriewe, maar as jy net vir 'n naweek wil wegkom van alles en almal, kan jy maar hier kom "wegkruip". Ek en my man het gaan blomme kyk en wat 'n fees was dit nie om hier tuis te gaan nie. Sulene bederf jou met tuisgemaakte kos uit die kontrei en aangename geselskap en aanwysings. Dankie nogmaals, ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

If we are ever in the area again we would certainly return. We had an amazing and very peaceful stay in a true farm environment. Suline went out of her way to meet our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Namaqualand Paradise. What a great find! Out of the way and lovely farm accommodation. Our hostess was full of wonderful energy and her cooking is fantastic. We so enjoyed our 2 days there. Long walks and exploring the area around Rooifontein. Pedroskloof is truly a paradise in Namaqualand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlike aangename plaasverblyf. Pedroskloof is die ideale plek as jy hou van rustige plaasomgewing. Verblyf is skoon en netjies. Etes by die restaurant is eenvoudig maar heerlik en waarde vir geld. Sulene laat jou welkom voel en gee waardevolle inligting oor die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang