Perla
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande Victoria & Alfred-bad, 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die beddens is oorgetrek met suiwer katoenbeddegoed en hipo-allergeniese kussings. Die badkamers het ook verhitte handdoekrelings en haardroërs. 'n Waaier, verwarmer en kluis vir kosbare besittings word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ketelbraai. Die kothuis het 2 privaat, veilige parkeerplekke wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die aantal gaste in die eenheid mag nie die maksimum aantal gaste oorskry, wat op die bevestiging van bespreking aangedui is nie. Indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal die verblyf sonder 'n terugbetaling gekanselleer word.
Breekskadedeposito:
Die deposito word binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal, mits daar aan die volgende bepalings voldoen word: Geen skade is aan die eiendom of die inhoud daarvan aangerig nie; alle items op die inventaris is teenwoordig wanneer gaste uitklok; alle gemors, vullis, en weggooigoed is in die asblik geplaas en vuil skottelgoed is in die skottelgoedwasser geplaas en/of gewas; alle sleutels, alarm- en/of hek-afstandbeheerders is terugbesorg; alle kostes wat tydens die verblyf bygekom het, is betaal voordat gaste vertrek; die huurder is nie tydens die verblyftydperk deur die eienaar (of die eienaar se verteenwoordiger) of die plaaslike owerhede uitgesit nie.
Skade of verliese:
Die gas is verantwoordelik om die eiendom in 'n goeie, skoon toestand agter te laat. Die gas onderneem om verder te betaal vir enige skade of verliese wat tydens die verblyf aangegaan is. Die eienaar of eiendomsbestuurder behou die reg voor om besit van die eiendom terug te neem indien die gas of 'n lid van hul party buitensporige skade aangerig het of nie aan die verblyfreëls voldoen nie.
Aanspreeklikheid:
Alhoewel alle redelike voorsorg getref word om te verseker dat veiligheidsmaatreëls in plek is, is Perla Hermanus, sy agente, skoonmakers, eienaars en toewysers nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat aan enige persoon of eiendom opgedoen is terwyl hulle in die akkommodasie is of aan enige aktiwiteit wat deur die instansie bespreek word deelneem nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande Victoria & Alfred-bad, 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens is oorgetrek met suiwer katoenbeddegoed en hipo-allergeniese kussings. Die badkamers het ook verhitte handdoekrelings en haardroërs. 'n Waaier, verwarmer en kluis vir kosbare besittings word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ketelbraai. Die kothuis het ook 2 privaat en veilige parkeerplekke wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die aantal gaste in die eenheid mag nie die maksimum aantal gaste oorskry, wat op die bevestiging van bespreking aangedui is nie. Indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal die verblyf sonder 'n terugbetaling gekanselleer word.
Breekskadedeposito:
Die deposito word binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal, mits daar aan die volgende bepalings voldoen word: Geen skade is aan die eiendom of die inhoud daarvan aangerig nie; alle items op die inventaris is teenwoordig wanneer gaste uitklok; alle gemors, vullis, en weggooigoed is in die asblik geplaas en vuil skottelgoed is in die skottelgoedwasser geplaas en/of gewas; alle sleutels, alarm- en/of hek-afstandbeheerders is terugbesorg; alle kostes wat tydens die verblyf bygekom het, is betaal voordat gaste vertrek; die huurder is nie tydens die verblyftydperk deur die eienaar (of die eienaar se verteenwoordiger) of die plaaslike owerhede uitgesit nie.
Skade of verliese:
Die gas is verantwoordelik om die eiendom in 'n goeie, skoon toestand agter te laat. Die gas onderneem om verder te betaal vir enige skade of verliese wat tydens die verblyf aangegaan is. Die eienaar of eiendomsbestuurder behou die reg voor om besit van die eiendom terug te neem indien die gas of 'n lid van hul party buitensporige skade aangerig het of nie aan die verblyfreëls voldoen nie.
Aanspreeklikheid:
Alhoewel alle redelike voorsorg getref word om te verseker dat veiligheidsmaatreëls in plek is, is Perla Hermanus, sy agente, skoonmakers, eienaars en toewysers nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat aan enige persoon of eiendom opgedoen is terwyl hulle in die akkommodasie is of aan enige aktiwiteit wat deur die instansie bespreek word deelneem nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande Victoria & Alfred-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens is oorgetrek met suiwer katoenbeddegoed en hipo-allergeniese kussings. Die badkamers het ook verhitte handdoekrelings en haardroërs. 'n Waaier, verwarmer en kluis vir kosbare besittings word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ketelbraai. Die kothuis het ook 2 privaat, veilige parkeerplekke wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die aantal gaste in die eenheid mag nie die maksimum aantal gaste oorskry, wat op die bevestiging van bespreking aangedui is nie. Indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal die verblyf sonder 'n terugbetaling gekanselleer word.
Breekskadedeposito:
Die deposito word binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal, mits daar aan die volgende bepalings voldoen word: Geen skade is aan die eiendom of die inhoud daarvan aangerig nie; alle items op die inventaris is teenwoordig wanneer gaste uitklok; alle gemors, vullis, en weggooigoed is in die asblik geplaas en vuil skottelgoed is in die skottelgoedwasser geplaas en/of gewas; alle sleutels, alarm- en/of hek-afstandbeheerders is terugbesorg; alle kostes wat tydens die verblyf bygekom het, is betaal voordat gaste vertrek; die huurder is nie tydens die verblyftydperk deur die eienaar (of die eienaar se verteenwoordiger) of die plaaslike owerhede uitgesit nie.
Skade of verliese:
Die gas is verantwoordelik om die eiendom in 'n goeie, skoon toestand agter te laat. Die gas onderneem om verder te betaal vir enige skade of verliese wat tydens die verblyf aangegaan is. Die eienaar of eiendomsbestuurder behou die reg voor om besit van die eiendom terug te neem indien die gas of 'n lid van hul party buitensporige skade aangerig het of nie aan die verblyfreëls voldoen nie.
Aanspreeklikheid:
Alhoewel alle redelike voorsorg getref word om te verseker dat veiligheidsmaatreëls in plek is, is Perla Hermanus, sy agente, skoonmakers, eienaars en toewysers nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat aan enige persoon of eiendom opgedoen is terwyl hulle in die akkommodasie is of aan enige aktiwiteit wat deur die instansie bespreek word deelneem nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande Victoria & Alfred-bad, 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die beddens is oorgetrek met suiwer katoenbeddegoed en hipo-allergeniese kussings. Die badkamers het ook verhitte handdoekrelings en haardroërs. 'n Waaier, verwarmer en kluis vir kosbare besittings word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ketelbraai. Die kothuis het ook 2 privaat en veilige parkeerplekke wat gaste kan gebruik.

- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang