Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perla

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A home away from home. Very comfortable. Our stay was lovely and we found the place very comfortable. It has everything we needed and we could have stayed so much longer than our 6 nights we booked. The place is clean and very well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Well situated. Very clean apartment. We really had a lovely time and would highly recommend a stay at Perla.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderful. Well furnished and decorated, enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Perla's host is a true gem. Cannot ask for a better host. Thank you, Kate. Our stay was absolutely awesome. Except for the following 2 things: the pool was very disappointing; the water was so cold. We were told there is a heated pool. The lounge suite is so soft. I sat on a hard chair all the time. With a back operation, I could not sit on the lounge suite or couch at all. A bit pricey for early March. Noisy back neighbours at Number 2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petri G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Luuks, naby aan die dorp. Stylvol en groot spasies. Loopafstand van die Ou Hawe en Woolworths is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtig en netjies, lekker swembad. Goeie sentrale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

We had an amazing night at Perla. Would definitely book again! It was exactly as the pictures, so neat and clean. Wonderful location close to the town centre and about 8mins drive to Grotto beach. We didn't use the beautiful pool as it was raining, would have loved to! Kate was so helpful and responsive. We had an absolutely lovely time! During loadshedding we still had access to some electricity as there's an inverter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aretha K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Love die minimalistiese, stylvolle plek. Ons het saam met kleintjies daar gebly en dit was baie gerieflik. Natuurlik fantasties dat hulle vir die beurtkrag voorsiening maak. Kate was seker die beste deel van die verblyf - ongelooflik hulpvaardig en vriendelik en alles was sommer nog lekkerder omdat sy soveel aandag aan klein goedjies gee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Baie skoon en netjies, modern en goed toegerus. Ook puik geleë. Baie aangename en ruim verblyf. Hou van en suite-badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Erica G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Dit was my eerste beskoek aan Hermanus en Perla verblyf was fantasties. Sal definitief weer gaan. Kate, van Perla was fantasties. Sy het soveel moeite met my gedoen - deur 2020 met my man se siekte en afsterwe het sy kort-kort opgevolg en navraag gedoen oor sy welstand. Sy het ook glad nie gehuiwer om die bespreking uit te stel totdat ek reg was om die vakansie te neem nie. Sy was ook persoonlik daar om ons te ontmoet - sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kate -Bookings Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6mAs6kBMOqv58D45Rd73j1dTAHk9Wva1klSQvD7IFXMpPCi5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 197 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41562983905 19.245744374132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang