Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perla

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Perla is 'n landgoed in die hartjie van die dorp Hermanus, en bied gerieflike verblyf in 5 selfsorgkothuise. Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante, asook die Hermanus-kranspaadjies vir walviskyk in seisoen.

Elke kothuis is ruim en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het sy eie privaat en suite-badkamer. Die binnekant van elke kothuis is modern en elegant, en versier met kunswerke. Elke kothuis het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en WiFi-internettoegang. Elke kothuis het toegang tot 2 privaat en veilige parkeerplekke, asook die nuutste sekuriteit met 'n onafhanklike alarmstelsel en eksterne infrarooi strale vir elke kothuis. Kinders van alle ouderdomme is welkom, bababedjies en hoë stoele kan gereël word.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak. Omskakelaars en rugsteunbatterye in al die eenhede - so beurtkrag sal 'n minimale invloed op die gaste hê.

Besienswaardighede in die area sluit die ou hawe, mariene getypoel, die kranspaadjie en restaurante in. Alles binne stapafstand vanaf Perla.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Perla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kate -Bookings Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6mAs6kBMOqv58D45Rd73j1dTAHk9Wva1klSQvD7IFXMpPCi5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 197 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41562983905 19.245744374132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang