Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picollo Bocca Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Picollo Bocca Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mellchior G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellchior G

Awesome, relaxing, fun.

Very relaxed, house is very well equipped. Will definitely come back.

Barend G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Goeie uitleg, vriendlike diens, naby see en winkels, veilig.

Dis ons 2de jaar wat ons Picollo Bocca Villa uithuur. Geniet dit baie en die huis se uitleg is great. Diens van eienaar en huisbestuurder is fantasties. Sien julle volgende jaar weer!

Caylin K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caylin K

The house was cosy. It had everything we needed to stay warm and entertained.

Would definitely recommend it to anyone needing a quiet place to relax and unwind.

Andeline C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andeline C

It was good except for the car standing outside on the grass.

For future planning for safety park the car at the back of the house. To open the fence on the left-hand side. Add a toilet on the top floor for elderly people.

Cecelia R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia R

Naweek te gou sal beslis, wer boek Jeanne baie gaaf en help graag.

Die huis is baie netjies. Die bed waarop ek geslaap het, slaap baie lekker. Almal my vriende wat daar was, het gese dat hulle lekker geslaap het. Die mense daar rond is baie vriendelik. As jy op die balkon sit, sien jy die verbyryende voertuie en hulle groet en waai. Daar is alles in die huis wat jy benodig, tot 'n swart potjie. Al wat daar nie is nie, is 'n byl en ligte vir loudshidding.

Shaun D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun D

Baie lekker plekkie en als was nice.

Die huis was toegerus met als wat ons nodig gehad het, die ligging was loopafstand van die see af en die persoon wat ons ontvang het was baie gasvry. Ons as familie sal enige tyd weer Picollo Bocca besoek.

Gert B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Rustig en veilig.

Ons verblyf was baie lekker.

Samantha H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H

Pleasant stay.

We enjoyed it.

Picollo Bocca Villa se terugvoer

Hi Samantha,
Thank you for the review. We value your feedback for improvements and look forward to seeing you again.
Warm Regards

Picollo Bocca Villa
Jeremy J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy J

Ruim en netjies.

Met slegs die klank van die seebranders in die nag kon ons baie rustig slaap.

Johan C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Was gemaklik, en alles was daar wat benodig word.

Lekker gemaklike kuierhuis.

Meecke-joy J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meecke-joy J

We had the best time ever.

The toilets needs some attention and it would be nice of there was black bags. But besides that, I'll go to Picollo Bocca Villa anytime again. We had the best time.

Leroy D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy D

Great experience.

House keeper was very friendly and helpful. Fantastic location.

Janine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janine S

Ons het as familie van 4 by Picollo Bocca Villa bespreek om die Kleinmond-area te leer ken.

Op die webblad lyk die huis pragtig, en naby die see. Ons het lekker gebraai, see toe gestap en die area verken. Ongelukkig is geen handeseep en hout verskaf nie en ons moes winkels toe om aan te koop. Ek noem dit want ons gebruik hierdie tipe verblyf gereeld en is gewoond dat dit voorsien word wanneer ons deur die webtuiste bespreek. Ongelukkig was die huis nie skoon nie, en die skottelgoedwasmasjien buitewerking. Die linne op beddens was skoon en van goeie gehalte.

Denise W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

Ongelooflik, fantasies, opwindend.

Dit was aangenaam om met my vriende uit te kom. Ons almal het dit geniet en was bietjie gestres by ons werke. So die rus was goed.

Andrewnecia P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewnecia P

Dit was fantastiese wegbreek.

Mooiste plek.

Rowena P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rowena P

It was awesome, we made the most of it.

There isn't much to do in the area though, it's like a retirement village.

Charles M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is baie mooi skoon en beddens en beddegoed vars en nuut, drie yskaste, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het bygedra tot 'n luukse see vakansie.

Sou graag WiFi in die huis wou gehad het, maar verder was alles na wense.

Stefan K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K

Was goed.

Goeie ligging, lekker balkon en vuurherd. Naby aan hawe.

Carmen B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Fantasties!

Huis was ruim, gerieflik en pragtig ingerig met 'n besonderse uitsig! Ideaal vir enige geleentheid!

Natalie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Dit was baie lekker en die mense is baie vriendelik daar ons het ons teen volle geniet sal dit beslis weer in toekoms gebruik.

Baie mooi uitsig, almal is vriendelik.

Mishkah M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishkah M

Awesome.

This was an awesome break away from home, I celebrated my 21st this past weekend and I will never forget it, thanks to all involved!

Gillian F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian F

We had a wonderful stay!

I just have to mention that the owner as well as the manager are exceptionally friendly and understanding. From the time we booked the place up until check-out time. Myself and friends really had an awesome time there and will definitely go back. Thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly!

Moet net noem dat die eienaars sowel as die bestuurder ongelooflik vriendelik en simpatiek is. Van die oomblik wat ons bespreek het, tot ons uitgeklok het. Ek en my vriende het 'n wonderlike tyd gehad en sal graag weer terugkeer. Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicky S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Gesinsvriendelik en lekker rustig.

Fantastiese plekkie vir kinders ingesluit.

Ashley J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley J

Peaceful and safe.

We enjoyed the house, it had everything in it that we needed, a home away from home! All you need to bring along is you, well and obviously your food! But the place has little shops and restaurants close by just in case you wanna be a little bit lazy.

Carica S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carica S

Ons het ons naweek vreeslik geniet sal weer gaan.

Sien gradering.

Kevin A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin A

Baie gerieflik, goeie ligging en waarde vir geld.

Verblyf was aangenaam. Goeie ligging naby strand. Sal beslis aanbeveel vir gesin of vriende. Was baie tevrede met die reëlings en ontvangs. Beïndruk met die slaapkamers en linne. Eetgerei het opgradering nodig.

Lambert V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lambert V

Average.

Amper geen skoonmaak middels beskikbaar in huis nie - 1 swartsak en 1 rol toiletpapier vir 3 aande? Die huis word vir 8 geadverteer, maar hul verskaf slegs R100 se krag vir 3 aande se huur - teen 'n koste van R2000 per aand is dit belaglik. Ek moes nog krag opsit wat nie deur ons gebruik gaan word nie? Die set up is nie te bad nie, maar ek sal nie weer daar huur nie. Ek het ook nog niks gehoor van my deposito nie.

Stephan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan D

Rustige omgewing, baie gerieflike verblyf en die gasheer se boek verskeidenheid was uitsonderlik!

Ons het 'n genotvolle naweek gehad, die omgewing is ideaal vir rus en stille wegbreek. Die opsigter het haar pligte versuim deurdat sy nie die beloofde elektrisiteit voorsiening gemaak het nie, en die sleutel tot agterplaas was nie aan ons besorg nie, wat gelei het tot ons kinders se frustrasie met 'n groot agterplaas in sig maar geen toegang tot dit nie! Daar was net 1 rommelsak en dit was baie onhigiëniese vir die meeste van ons verblyf agv stoorplek vir rommel. Die kamers was baie gerieflik en die hoë kwaliteit van die beddegoed was 'n hoogtepunt, dankie.

Lavona D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona D

Amazing location

With one block away from the beachfront and 5 minutes walk to the lagoon this place is absolutely amazing. The teenagers did not want to come back home as they enjoyed every moment of it. Place is excellent, clean and very spacious. Views also amazing from the balcony.

Noleen B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen B

Fantasties.

Die verblyf en akkommodasie was uitstekend.

Kayla H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla H

Picollo Bocca Villa gee vir jou die lewe van royalty.

Die huis was absoluut fantasties. Ons was 'n groep vriende en het die huis verskriklik baie geniet. Dit is baie netjies en baie gerieflik, ten volle toegerus met alles. Enigste probleem was die feit dat daar slegs toiletgeriewe op die onderste vloer is en ons aanmekaar moes afgaan om dit te gebruik. Verder was daar been klagtes nie, en ons sal Picollo Bocca Villa vir enige groep aanbeveel. Dit was definitief nie ons laaste besoek nie.

Michael B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B

Most enjoyable.

My wife and I and our 2 sons and their wives spent an enjoyable weekend in Kleinmond. Unfortunately, the time was a bit short to enjoy all Kleinmond has to offer. We will be back! Thanks very much.

Dane B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dane B

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet.

Pascale D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascale D

Goeie ligging!

Ons het baie goeie kliëntediens gekry. Die huis is op 'n ideale ligging vir die Gravity Festival, redelik naby aan die karavaanpark en naby aan die waterfront.

Zurika S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zurika S

Heerlike verblyf!

Die huis is net nie kindervriendelik vir 'n baba wat kruip nie. Die braairooster was stukkend asook die braaitang. Verder was dit 'n heerlike naweek gewees. Die braaiarea is heerlik om 'n groep te onthaal en om heerlik te kuier. Baie dankie!

Petra S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petra S

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Leonard R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard R

Very neat and clean

House just needs a bit of attention due to water damage. Nice otherwise.

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde22b097330a7d8ae3dcc673782c63e5d12692b99f47da4abadb0b80bb857e73f27954791f5957671fc189a9c517204d93ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9) 37 5 1 5 44 Luckhoff Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343566731066 19.008431732654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang