Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picollo Bocca Villa

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Mellchior G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome, relaxing, fun. Very relaxed, house is very well equipped. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Goeie uitleg, vriendlike diens, naby see en winkels, veilig. Dis ons 2de jaar wat ons Picollo Bocca Villa uithuur. Geniet dit baie en die huis se uitleg is great. Diens van eienaar en huisbestuurder is fantasties. Sien julle volgende jaar weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caylin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

The house was cosy. It had everything we needed to stay warm and entertained. Would definitely recommend it to anyone needing a quiet place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andeline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

It was good except for the car standing outside on the grass. For future planning for safety park the car at the back of the house. To open the fence on the left-hand side. Add a toilet on the top floor for elderly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecelia R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Naweek te gou sal beslis, wer boek Jeanne baie gaaf en help graag. Die huis is baie netjies. Die bed waarop ek geslaap het, slaap baie lekker. Almal my vriende wat daar was, het gese dat hulle lekker geslaap het. Die mense daar rond is baie vriendelik. As jy op die balkon sit, sien jy die verbyryende voertuie en hulle groet en waai. Daar is alles in die huis wat jy benodig, tot 'n swart potjie. Al wat daar nie is nie, is 'n byl en ligte vir loudshidding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2023

Baie lekker plekkie en als was nice. Die huis was toegerus met als wat ons nodig gehad het, die ligging was loopafstand van die see af en die persoon wat ons ontvang het was baie gasvry. Ons as familie sal enige tyd weer Picollo Bocca besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2023

Rustig en veilig. Ons verblyf was baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Pleasant stay. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Picollo Bocca Villa
Hi Samantha, Thank you for the review. We value your feedback for improvements and look forward to seeing you again. Warm Regards

Jeremy J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2022

Ruim en netjies. Met slegs die klank van die seebranders in die nag kon ons baie rustig slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2022

Was gemaklik, en alles was daar wat benodig word. Lekker gemaklike kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde22b097330a7d8ae3dcc673782c63e5d12692b99f47da4abadb0b80bb857e73f27954791f5957671fc189a9c517204d93ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9) 37 5 1 5 44 Luckhoff Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343566731066 19.008431732654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang